Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Immigrant : 'n Keuse Uit die Gedigte van Elisabeth Eybers

Immigrant : 'n Keuse Uit die Gedigte van Elisabeth Eybers

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798182034
R 280,00
R 224,00
Eybers se verse was jare laas in druk. Dié keuse wys op Eybers se veelsydigheid as digter. Die bloemlesing behels o.m. die bekende "Maria", "Busrit in die aand", verse oor haar kinders, die emigrasie na Nederland, tot haar aangrypende gedigte oor ouer word.
Eybers se verse was jare laas in druk. Dié keuse, uitgesoek deur Ena Jansen, goeie vriendin van haar, wys op Eybers se veelsydigheid as digter. Die bloemlesing behels o.m. die bekende "Maria", "Busrit in die aand", verse oor haar kinders, die emigrasie na Nederland, tot haar latere, aangrypende gedigte oor ouer word. Goeie poësie is tydloos, en dit blyk duidelik met dié uitgawe van Eybers se bekendste werk.
Products specifications
ISBN13 9780798182034
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Ena Jansen, By (author) Elisabeth Eybers
Publication Date 2021-06-21
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 160
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}