Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Iemand Soos Zander

Iemand Soos Zander

Publisher : LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
SKU: 9780639607191
R 95,00
R 80,75
Almal dink hulle wil 'n huisie by die see he totdat hulle die buurman ontmoet. Wanneer Lori Lategan uitvind sy erf haar oupa se huis op Skulpbaai, lei sy aan dubbele skok. Haar onderdrukkende pa het haar vertel haar grootouers is lankal dood.
Almal dink hulle wil 'n huisie by die see he totdat hulle die buurman ontmoet. Wanneer Lori Lategan uitvind sy erf haar oupa se huis op Skulpbaai, lei sy aan dubbele skok. Haar onderdrukkende pa het haar vertel haar grootouers is lankal dood. Hierdie geleentheid is 'n kans op 'n nuwe lewe, weg van haar pa se oorheersende hand. Skaars op Skulpbaai ontmoet sy haar lastige nuwe buurman, Zander Malan, wat haar opdraande gee oor sy nooit by haar oupa kom kuier het nie, en haar beskuldig van geldgierigheid. Die vent is amper erger as haar pa. Tot die dag wat Fred Potgieter, die dorp se Groot Kokkedoor, Lori se lewe 'n nagmerrie maak. Skielik is Zander daar om te help skerm en Lori se hart begin vermurwe. Maar dan daag Zander se suster op en dit raak duidelik dat hy nie is wie hy voorgee om te wees nie.
Products specifications
ISBN13 9780639607191
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Contributor By (author) Elize Davies
Publication Date 2021-06-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 208
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}