This book is the sequel to Vertel my 'n grappie. Tell these hilarious jokes and quips to your friends - it will ensure hours of laughter! Children will love this joke book with jokes about a wide variety of topics.
Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats – dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek!
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat le van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe!

Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe wat jou en jou maats sal laat le van die lag. Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Dieregrappe, 101 Klop-klop-grappe, 101 Lawwe grappe en 101 Grappe vir pousetyd.

Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe wat jou en jou maats sal laat le van die lag. Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Dieregrappe, 101 Klop-klop-grappe, 101 Lawwe grappe en 101 Grappe vir pousetyd.
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe wat jou en jou maats sal laat le van die lag. Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Dieregrappe, 101 Klop-klop-grappe, 101 Lawwe grappe en 101 Grappe vir pousetyd.
Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse se goed, kopkrappers en olifantgrappe.