Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Hou die Kruit Droog

Hou die Kruit Droog

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485312154
R 504,00
R 428,40
C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale soos Norrevok, Moertoe die vreemde in en Nou's ons in ons donner in en Erfgeld is swerfgeld. Hierdie boek bevat sy roerende, inspirerende en vreksnaakse Facebook-plasings in inperkingstyd, toe hy gereeld vir sy lesers gevra het om hul kruit droog te hou.
C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale soos Norrevok, Moertoe die vreemde in en Nou's ons in ons donner in en Erfgeld is swerfgeld. Hierdie boek bevat sy roerende, inspirerende en vreksnaakse Facebook-plasings in inperkingstyd, toe hy gereeld vir sy lesers gevra het om hul kruit droog te hou. Saam met foto's uit sy albums en lekker filosofiese, snaakse brokke uit sy vorige boeke word dit so persoonlik soos 'n kuier om 'n hardekoolvuur. Die kwasterige Bakkes tree in al sy grinterige glorie na vore. Dis ? dol reis vol humor en deernis.
Products specifications
ISBN13 9781485312154
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) C. Johan Bakkes
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 224
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}