Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Hoerkind : Die Memoires van ‘n Randeier

Hoerkind : Die Memoires van ‘n Randeier

Publisher : Penguin Random House South Africa
SKU: 9781776093380
R 238,00
Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ? hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ? skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ? jaar kinderhuis toe. Om soos ? weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste.
July, 2022
Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ? hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ? skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ? jaar kinderhuis toe. Om soos ? weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ? pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg. Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met ? mes gesteek. Hy verloor byna sy been; ? motorongeluk tydens ? besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas. Later vind hy 'n veilige hawe wanneer sy pad met de van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wereld reis. Hoerkind is 'n aangrypende relaas oor verlies 'n oorwinning.
Products specifications
ISBN13 9781776093380
Publisher Penguin Random House South Africa
Contributor By (author) Herman Lategan
Publication Date 2022-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}