Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Het ek My Geloof Verloor? : 'n Verkenning

Publisher : Lux Verbi
SKU: 9780796322814
R 240,00
R 204,00
Het jy jou geloof verloor? Is daar ander maniere om te dink oor die waarheid, God, die Bybel en kerk? Hierdie boek is ’n gids op jou geloofsreis. Dit wys dat daar ’n ander manier is om te dink oor geloof, God en godsdiens.
Het jy jou geloof verloor? Is daar ander maniere om te dink oor waarheid, God, die Bybel en kerk as die tradisionele manier? Vandag se mense wil nie in belydenisskrifte vir antwoorde krap nie en die kerk beïndruk hulle nie. Hierdie boek is ’n gids op jou geloofsreis. Dit wys dat daar ’n ander manier is om te dink oor geloof, God en godsdiens. Dit is ’n uitnodiging om vrae te vra en te twyfel, te stoei en teen God se bors te slaan. Want Hy is daar en Hy bestaan en Hy het jou oneindig lief.
Products specifications
ISBN13 9780796322814
Publisher Lux Verbi
Contributor By (author) Pierre du Plessis
Publication Date 2022-08-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 184
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}