Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Hester se brood

Hester se brood

Publisher : Modjaji Books
SKU: 9781920590369
R 250,00
R 212,50
Hester se Brood is gesetel in 'n dorpie in die Klein Karoo, waar Hester van der Walt brood in 'n houtbakoond vir die plaaslike mark bak.
Hester se Brood is gesetel in 'n dorpie in die Klein Karoo, waar Hester van der Walt brood in 'n houtbakoond vir die plaaslike mark bak. Soos twee groot geeste van weleer, C. Louis Leipoldt en Martin Versveld, het sy 'n diepgewortelde, intuitiewe aanvoeling vir die konneksie tussen siel en kos; veral kos wat met sorg, volgens tradisionele beginsels en metodes, voorberei word. Saam met gulhartige porsies sielskos, verskaf hierdie earlike (en heerlike) plat-op-die-aarde boek ook resepte wat jou gaan wys hoe om klasieke Europese brode, soos ciabatta, focaccia, kitke en baguettes te bak, asook plaaslike gustelinge, soos outydse soetsuurdeegbrood. 'n Fyn sin vir humor, en 'n groot waardering vir die magiese spel tussen vuur en hout, graan en sout, water en gis en tyd - die basiese elemente wat nodig is om goeie brood te bak - maak hierdie boek net so onweerstaanbaar soos die reuk van brood, kraakvars uit die oond.
Products specifications
ISBN13 9781920590369
Publisher Modjaji Books
Contributor By (author) Hester van der Walt
Publication Date 2014-01-24
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 188
Product Dimensions (H x W x L) in mm 235 X 155 X 210
Shipping Weight (grams) 270000
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}