Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Herlewing: Transvaal en die Grensgebiede in die Naoorlogsjare, 1902–1910

Herlewing: Transvaal en die Grensgebiede in die Naoorlogsjare, 1902–1910

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485313342
R 420,00
R 357,00
In die vierde deel van die reeks Imperiale somer word aan Marabastad, die separatistiese kerke, die opkoms van die Afrikaners in die naoorlogsjare, die emigrasie van blankes na Oos-Afrika na die oorlog, en die veldtog ten behoewe van die Indierbevolking onder leiding van Gandhi aandag gegee.
In die vierde deel van die reeks Imperiale somer word aan Marabastad, die separatistiese kerke, die opkoms van die Afrikaners in die naoorlogsjare, die emigrasie van blankes na Oos-Afrika na die oorlog, en die veldtog ten behoewe van die Indierbevolking onder leiding van Gandhi aandag gegee. Anekdotes en kameebeskrywings kleur die vertelling in. Die deel lewer 'n belangrike bydrae tot 'n voorheen minder bekende tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal 'n wye leespubliek en nie net vakkundiges nie boei.
Products specifications
ISBN13 9781485313342
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Karel Schoeman
Publication Date 2022-06-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}