Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Herfsmelodie

Herfsmelodie

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639600239
R 95,00
R 80,75
Sunet en Bertie se hoerskoolliefde kon nie die toets van emigrasie deurstaan nie. Nou's hy egter terug in die Klein-Karoo en Sunet moet besluit of hierdie ontwrigte vreemdeling met twee getraumatiseerde kleuters nog die man is wat sy liefgehad het.
Sunet en Bertie het as hoerskoolleerders in die Klein-Karoo deel geword van die uitgebreide vriendekring waaronder sy ousus Roelien en haar pa Herman ook tel. Hulle verhouding was ongekompliseerd en speels dwarsdeur hul studentejare, maar hul emigrasie as verloofdes het nie vir albei glad verloop nie. Nou is Sunet terug in Suid-Afrika en terug in die Klein-Karoo, veilig in die vriendekring en gevestig in haar beroep as landbounavorser. Dis onvermydelik dat sy soms via Roelien iets van Bertie sal hoor, maar andersins het sy hom uit haar lewe gesny. Wanneer Bertie egter met sy twee onhanteerbare seuntjies terugkeer na sy ousus se huis, word Sunet se lewe omvergegooi. Sy kom gou agter hy is nie meer die onbesorgde jongeling wat sy liefgehad het nie. Dit lyk nie of hy sy getraumatiseerde kinders kan hanteer nie en die tragiese dood van sy vrou het hy nog glad nie verwerk nie. Omstandighede dwing Sunet om Bertie en die seuntjies te nooi om haar huis te deel tot hy 'n eie plek kan aanskaf. Hier ontdek albei dat ou liefde inderdaad nie so maklik roes nie en dat die moeilike tweeling eintlik net stabiliteit kortgekom het.
Products specifications
ISBN13 9780639600239
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Marilé Cloete
Publication Date 2020-08-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 208
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}