Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Hartedief

Hartedief

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780795802416
R 295,00
R 236,00
'n Reeksmoordenaar jag by stormweer. Rooi en Kassie moet hom vastrek, maar Kassie se aandag is verdeel: hy is smoorverlief, en hy moet sy baas se onskuld in 'n korrupsie-saak bewys. Intussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.
'n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op 'n aanvallige mede-seelversamelaar. Vlerksleep is nie vir sissies nie. Om sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas daarvan verdink dat sy hul ondersoek in die wiele ry, en Kassie moet haar onskuld bewys. Intussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.
Products specifications
ISBN13 9780795802416
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Rudie Van Rensburg
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 380
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}