Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Hart van kant

Hart van kant

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639609669
R 80,75
Is daar vir hulle ’n toekoms? Amanda White se loopbaan as ontwerper is op dreef. Sy het al drie Steely Sisters se trourokke ontwerp en sy is self amper verloof. Daar is egter ? klippie in haar skoen: Clinton Anderson, die hardkoppige veearts wat sy deur die Steely Sisters leer ken het. Clinton red weggooi-perde omdat hy self ? weggooi-kind was.
September, 2021
Is daar vir hulle ’n toekoms? Amanda White se loopbaan as ontwerper is op dreef. Sy het al drie Steely Sisters se trourokke ontwerp en sy is self amper verloof. Daar is egter ? klippie in haar skoen: Clinton Anderson, die hardkoppige veearts wat sy deur die Steely Sisters leer ken het. Clinton red weggooi-perde omdat hy self ? weggooi-kind was. Hy soek nie hulp nie, veral nie van ? beeldskone vrou wat sy kop deurmekaarkrap nie.

Die liefde is egter sterkter as vooropgestelde idees en die twee besef vinnig dat die aangetrokkenheid tussen hulle dalk tot meer kan lei. Maar Amanda is verloof en die wêreld wag in afwagting vir haar troue, en Clinton is steeds die man met die duister verlede. Is daar vir hulle ’n toekoms?
Products specifications
ISBN13 9780639609669
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Didi Potgieter
Publication Date 2021-09-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 100
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}