Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Hart van Goud

Hart van Goud

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776351756
R 95,00
R 80,75
Op die oog af lyk dit of daar niks is wat Stella Smith nie kan doen nie. Sy kan dans met ? skinkbord vol drankies, haar stempel afdruk as sy saam met 'n gewilde country groep sing, ? lekkende kraan en stukkende pyp regmaak, blomme rangskik en selfs kerkorrel speel.
Op die oog af lyk dit of daar niks is wat Stella Smith nie kan doen nie. Sy kan dans met ? skinkbord vol drankies, haar stempel afdruk as sy saam met 'n gewilde country groep sing, ? lekkende kraan en stukkende pyp regmaak, blomme rangskik en selfs kerkorrel speel. Daar is egter iets wat sy nie kan doen nie: om normaal op te tree as Kyle White in die vertrek is. Kyle het sy toekoms en sy loopbaan deeglik beplan. Hy is op pad San Francisco toe. Daar sal hy nie net die seun van 'n goewerneur wees nie, maar ? talentvolle argitek in eie reg. Ridgeway is net ? vinnige stop voor dan, maar die ongelooflike sexy kroegmeisie Stella maak gevoelens in hom wakker en krap sy planne deurmekaar.
Products specifications
ISBN13 9781776351756
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Didi Potgieter
Publication Date 2022-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}