Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Guidelines Wiskunde (KABV): Graad 7-9: Studiegids

Publisher : Guidelines
SKU: 9781431050093
R 63,95
Die Blouboek Reeks help leerders al sedert 1971 om te slaag. Hierdie nuwe stel Guidelines-studiegidse vir Wiskunde vir die Senior Fase voldoen aan die KABV en is maklik om te gebruik. Elke studiegids bied kort, duidelike verduidelikings vir 'n spesifeke wiskundige inhoudsarea, in eenvoudige taal.
Die Blouboek Reeks help leerders al sedert 1971 om te slaag. Hierdie nuwe stel Guidelines-studiegidse vir Wiskunde vir die Senior Fase voldoen aan die KABV en is maklik om te gebruik. Elke studiegids bied kort, duidelike verduidelikings vir 'n spesifeke wiskundige inhoudsarea, in eenvoudige taal. Elke onderwerp dek inhoud waarmee leerders in die Senior Fase sukkel en wat deur die ANA as probleemareas geidentifiseer is. Sluit in eenvoudige opsommings met eksamen- en studieriglyne. Presies wat jy nodig het om vir jou toetse en eksamens voor te berei! Guidelines Wiskunde vir die Senior Fase: Getalle, Bewerkings en Verwantskappebevat studieriglyne vir Wiskunde met gedetailleerde verduidelikings vir Graad 7 tot 9, wenke, maklike opsommings en baie vrae en antwoorde om jou vir jou toetse en eksamens voor te berei. Ander titels beskikbaar in Wiskunde vir die Senior Fase: Datahantering; Meting; Patrone, Funksies en Algebra; Ruimte en Vorm.
Products specifications
ISBN13 9781431050093
Publisher Guidelines
Contributor By (author) M. Moolman
Publication Date 2013-01-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}