Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Goed, Beter, Betsie

Goed, Beter, Betsie

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485312642
R 295,00
R 250,75
Hierdie skrywer weet hoe om ? storie te vertel en hoe om die leser in te katrol. Haar kinderjare in Pretoria-Wes word lewendig en humoristies verhaal. Haar pa het lewenslank boekminderwaardig gevoel omdat hy nie kon gaan studeer nie.
Hierdie skrywer weet hoe om ? storie te vertel en hoe om die leser in te katrol. Haar kinderjare in Pretoria-Wes word lewendig en humoristies verhaal. Haar pa het lewenslank boekminderwaardig gevoel omdat hy nie kon gaan studeer nie. Sy pa het sy grond verloor en hy moes vroeg die skool verlaat om te gaan werk. Hy onderskei hom in die spoorwee, maar die drankduiwel ry hom (en die gesin). Geen kind van hom hoef te gaan leer nie, glo hy. Die verteller self spring duidelik en onweerstaanbaar uit die bladsy regop - iemand wat, in haar eie woorde al soos ? haas verskrik is deur haar pa maar wat haar eenvoudig nie laat onderkry nie. Sy sou gaan leer, buig of bars. En sy het nie opgehou voordat sy ? doktorsgraad verwerf het nie.
Products specifications
ISBN13 9781485312642
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Elize Labuschagne
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 270
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}