Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Godverlanger : 'n Huldigingsbundel vir Gerrit Brand - met 'n keur uit sy skrywes

Publisher : African Sun Media
SKU: 9781920689193
R 465,00
R 395,25
Gerrit Brand is op 43 jaar op Stellenbosch oorlede. Dit was talle mense se waarneming dat die openbare gesprek in Suid-Afrika, en dan spesifiek in Afrikaans, 'n formidabele openbare intellektueel verloor het. Ten tye van sy dood was hy 'n sistematiese teoloog aan die Universiteit Stellenbosch.
Gerrit Brand is op 43 jaar op Stellenbosch oorlede. Dit was talle mense se waarneming dat die openbare gesprek in Suid-Afrika, en dan spesifiek in Afrikaans, 'n formidabele openbare intellektueel verloor het. Ten tye van sy dood was hy 'n sistematiese teoloog aan die Universiteit Stellenbosch. Hy was 'n oorspronklike en kreatiewe teoloog wat die gawe gehad het om sy gedagtes helder te formuleer en sorgvuldig te beredeneer. Hierdie bundel gedenk die lewe en werk van Gerrit Brand deur 'n aantal huldeblyke en 'n keur uit sy skrywes byeen te bring.
Products specifications
ISBN13 9781920689193
Publisher African Sun Media
Contributor Edited by Willem de Vries, Edited by Robert Vosloo
Publication Date 2014-03-14
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 250 X 190 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}