Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Gebede Wat God Altyd Verhoor

Gebede Wat God Altyd Verhoor

Publisher : Christelike Uitgewers Maatskappy
SKU: 9781431619238
R 139,94
R 118,95
Waarom verhoor God sekere gebede, maar “ignoreer” ander? Dit is ’n eeue oue vraag. Is dit omdat God wispelturig is, of steek daar meer in ons gebedslewe as wat ons dink?
Waarom verhoor God sekere gebede, maar “ignoreer” ander? Dit is ’n eeue oue vraag. Is dit omdat God wispelturig is, of steek daar meer in ons gebedslewe as wat ons dink? In Gebede wat God altyd verhoor ondersoek Stephan hierdie vraag aan die hand van die volgende punte: 1. ’n Diepgaande ontleding van die volledige boek Habakuk; 2. ’n Ondersoek na die geheime tot ’n effektiewe gebedslewe; 3. ’n Bybelse handleiding vir gebed met ruimte vir persoonlike nadenke. Deur ’n epiese gebedsreis saam met die profeet Habakuk, deel Stephan Joubert die geheime tot ’n kragtige en effektiewe gebedslewe.
Products specifications
ISBN13 9781431619238
Publisher Christelike Uitgewers Maatskappy
Contributor By (author) Stephan Joubert
Publication Date 2020-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 136
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 150 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}