Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Felina Kat, Geheime Agent

Felina Kat, Geheime Agent

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780798182164
R 150,00
R 120,00
Timo maak kennis met Felina Kat, maar sy is geen gewone kat nie . . . Sy is 'n GEHEIME AGENT. Speurder Skote Petoors het 'n probleem. 'n Kosbare blou diamantring is gesteel en daar is nog geen leidraad nie. Die Geheime Agent moet kom help. Sal Felina, Skote en Timo saam die skurke kan vastrek?
Timo wonder wie die geheimsinnige inwoner op die boonste verdieping van hulle woonstelblok is. Wanneer hy gaan ondersoek instel, verander sy vervelige skoolvakansie skielik in 'n groot avontuur! Hy maak kennis met Felina Kat, maar sy is geen gewone kat nie . . . Sy is 'n GEHEIME AGENT. Speurder Skote Petoors het 'n probleem. 'n Kosbare blou diamantring is gesteel en daar is nog geen leidraad nie. Die Geheime Agent moet kom help. Sal Felina, Skote en Timo saam die skurke kan vastrek?
Products specifications
ISBN13 9780798182164
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Louise Smit
Publication Date 2022-03-25
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 144
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}