Close
You have no items in your shopping cart.
Search

FANTASI

FANTASI

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Die spookskip van Biskaje : Boek 15

Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.
R 90,00

Die draak-jagter

Eendag as ek groot is, gaan ek 'n draak-jagter word ... 'n Klein beertjie droom van die dag dat hy groot en sterk gaan wees - die dag wanneer niks hom meer bang sal maak nie. Maar daar is nog 'n paar dinge wat sy broekie so 'n bietjie laat bewe ...
R 100,00

Flintie Valsbaard en die Ys-eiland

Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder ... en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde ...
R 89,00

Skatlam skaap en die Draakstert-hotel

Skatlam is g'n gewone skaap nie. O, nee, vir haar is die weiveld nie genoeg nie. Sy't 'n droom - 'n wonderlike droom ... al is sy baie lief vir haar raserige familie. Skatlam wil haar eie hotel he! Sy trotseer baie gevare op pad na die hotel toe - die honger wolf en 'n sissende slang.
R 89,00

Flinty Fakebeard and the Ice island

Flinty Fakebeard is a clever inventor ... and play-pirate! He has to be! His daddy is the fearless Captain Fakebeard! Well, actually Daddy is rather sweet and loving ... Just watch out when he puts on his fake beard, eye patch and wooden leg - then you better hide your treasure!
R 89,00

Mnr. de Beer se soete droom

Meneer de Beer is mal oor heuning. Wanneer jy hom soek, is hy maar op die heuningplaas. Tot op 'n dag ... Die heuningplaas trek. Sonder sy heuningplaas bly daar niks vir hom in die lewe oor nie. Hy pak sy goedjies en trek ook...
R 89,00

Most-loved animal fables

Discover the wise lessons of life Aesop and Jean de la Fontaine's animal fables teach us. Children will love the colourful and humoristic illustrations and will be fascinated by the classic fables. A source of entertainment for the whole family!
R 150,00

Bad? Ag Nee!: Boek 3

Miko en sy maatjie Mimikie leer ken die plesiere en pyne van die alledaagse lewe, maar daarvoor is mammas daar om te help.
R 120,00

Verjaarsdag, jippiee!: Boek 4

Verjaarsdae is pret! Die lekkerste is natuurlik die presente wat 'n mens kry. As 'n mens vrygewig wil wees, kan jy ook jou presente met iemand deel. As Miko nou net iets tussen sy presente kan kry waarmee hy vir iemand anders ook kan bly maak ...
R 120,00

Crisis at school!: Book 3

Easy, understandable story in large print for reading aloud and self-reading. Interactive with Jasper - My first rhyme-time wordbook.
R 49,00

What a deep dive!: Book 4

Easy, understandable story in large print for reading aloud and self-reading. Interactive with Jasper - My first rhyme-time wordbook.
R 49,00

Ons wereld: Boek 4 : Fantastiese feite oor ons wereld

Met antwoorde op meer as 70 van die belangrikste vrae in elke titel, is hierdie titel met sy talle pragfoto's en -sketse in volle kleur ideale naslaanwerke.
R 79,00