Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goeiehart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland al bedoel sy dit nie! Engela staan uit wanneer sy 'n nuwe vaardigheid aanleer vir die skool se talentkompetisie; sy verdwaal op 'n natuuruitstappie en sy speel saam met 'n groep seuns op die sokkerveld!
Products specifications
ISBN13
|
9781776353699
|
Publisher
|
LAPA Publishers
|
Contributor
|
By (author) Alan MacDonald
|
Publication Date
|
2022-05-01
|
Language
|
Afrikaans
|
Format
|
Paperback / softback
|
Pages
|
0
|
Product Dimensions (H x W x L) in mm
|
212 X 137 X 210
|
Shipping Weight (grams)
|
500
|