Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Eerste Daar

Eerste Daar

Sorry - this product is no longer available

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485311676
R 0,00
Brig.genl. Willem (Kaas) van der Waals kyk terugskouend na sy loopbaan wat gekenmerk is deur veelsydigheid - valskermsoldaat en instrukteur, operasionele diens in SWA, Angola en Rhodesie, militere diplomaat en SAW se hoof van buitelandse betrekkinge.
Brig.genl. Willem (Kaas) van der Waals kyk terugskouend na sy loopbaan wat gekenmerk is deur veelsydigheid - valskermsoldaat en instrukteur, operasionele diens in SWA, Angola en Rhodesie, militere diplomaat en SAW se hoof van buitelandse betrekkinge. Hy was ook dosent in strategiese studies, hoof van sielkundige oorlogvoering, inligtingsoffisier en strategiese beplanner by die sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad. Daarna is hy die eerste veiligheidshoof van die stad Pretoria. Dis juis die veelsydigheid wat hom enersyds met gesagsfigure in die weermag laat bots het en andersyds wyd aanwendbaar gemaak het.
Products specifications
ISBN13 9781485311676
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Kaas van der Waals
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 282
Product Dimensions (H x W x L) in mm 222 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}