Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Eend, dood en tulp

Eend, dood en tulp

Sorry - this product is no longer available

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781869193188
R 0,00
Dat kinders vroeer of later prontuit vrae oor die dood sal vra, is iets waarvan elke ouer deeglik bewus is. Nietemin is die antwoorde selde prontuit of sonder eufemistiese kinkels wanneer die vrae wel ter tafel kom.
Dat kinders vroeer of later prontuit vrae oor die dood sal vra, is iets waarvan elke ouer deeglik bewus is. Nietemin is die antwoorde selde prontuit of sonder eufemistiese kinkels wanneer die vrae wel ter tafel kom. “Kindervriendelike” boeke oor die dood bestaan wel – maar die natuurlikheid en openlikheid waarmee hierdie onlosmaaklike aspek van die mens se bestaan in Eend, Dood en Tulp hanteer word, is binne die Afrikaanse lesersraamwerk geheel en al vernuwend. Dood, so leer die leser van hierdie nugtere, onopgesmukte teks, was nog maar altyd Eend se onsigbare kameraad. Dis bloot dat Eend hom nog nooit van tevore raakgesien het nie. Wanneer die twee mekaar op ’n dag wel leer ken, is daar skielik nie sprake van die vrees of die afstand wat Eend vermoed het nie – en moet ’n mens saam met Dood kopskud en erken dat die lewe nou maar eenmaal sy eie gang gaan.
Products specifications
ISBN13 9781869193188
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Wolf Erlbruch
Publication Date 2014-01-03
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 305 X 245 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}