Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Een Of Ander Held

Een Of Ander Held

Publisher : Kwela Books
SKU: 9780795710179
R 300,00
R 240,00
n Windhoekse koerant beskryf Siegfried Bock as 'n nuwe soort held. Maar die moordenaar wat hy voor die hof gebring het se advokaat stel Siegfried in 'n heel ander lig. Berghammer en Jager Orlam is daarop uit om Siegfried te laat boet.
In November 1905 beskryf 'n Windhoekse koerant Siegfried Bock as 'n nuwe soort held. Maar die moordenaar wat hy voor die hof gebring het se advokaat stel Siegfried in 'n heel ander lig. Boonop is oberleutnant Berghammer en die Namakryger Jager Orlam albei daarop uit om Siegfried te laat boet. En dan is daar die burokraat Stauffacher met sy skreiende planne. Siegfried sien nie uitkomkans nie. Maar daar moet een wees, veral noudat liefde vir hom wink . . .
Products specifications
ISBN13 9780795710179
Publisher Kwela Books
Contributor By (author) Zirk van den Berg
Publication Date 2021-06-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 320
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}