Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Dominique

Dominique

Publisher : LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
SKU: 9780639607078
R 250,00
R 212,50
Dominique is 'n kunstenares en 'n hoogsbetaalde gesellin wat spesialiseer in seksfetisjes. Martin is 'n sielkundige wat bekruipers navors. Hul paaie kruis wanneer Dominique by Martin om hulp aanklop omdat sy agtervolg word.
Dominique is 'n kunstenares en 'n hoogsbetaalde gesellin wat spesialiseer in seksfetisjes. Martin is 'n sielkundige wat bekruipers navors. Hul paaie kruis wanneer Dominique by Martin om hulp aanklop omdat sy agtervolg word. Hulle mag so uiteenlopend wees soos nag en dag, maar albei word geteister deur donker geheime. Martin het syfers nodig om sy angstigheid te beheer, Dominique die vertroosting van haar sekswerk-persona, Courtesan. Soos Dominique en Martin deur haar lys van klante werk om Die Bekruiper te ontbloot, word die bedreiging al hoe erger. En die tyd al hoe minder.
Products specifications
ISBN13 9780639607078
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Contributor By (author) Erla-Mari Diedericks
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 260
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 129 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}