Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Dolfie Weerwolfie Series: Volmaan : Boek 2

Dolfie Weerwolfie Series: Volmaan : Boek 2

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780799399745
R 160,00
R 136,00
Dolfie Weerwolfie kom Suid-Afrika toe! Hierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor ’n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag ’n weerwolf word, word vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese avonture. ’n Opwindende reeks wat hope pret waarborg!
Dolfie is saam met sy klasmaats op ’n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai … Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel ’n storie. Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie! Maar Noura kom agter iets is fout en besluit om vir Dolfie te agtervolg …
Products specifications
ISBN13 9780799399745
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Paul Van Loon, Illustrated by Hugo Van Look, Translated by Shawna-Leze Meiring
Publication Date 2020-08-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 144
Product Dimensions (H x W x L) in mm 212 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}