Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Dinge van 'n Hond

Dinge van 'n Hond

Publisher : Penguin Random House (Pty) Ltd
SKU: 9781485903314
R 280,00
Aan die einde van elke jaar word daar op Gatlek, Dawid Fourie se plaas, feesgevier. 'n Soort danksegging, kan jy se. Dawid beloon sy werkers vir hul harde werk, en hulle betoon hul dankbaarheid op 'n manier waaroor daar na die tyd nie veel uitgewei word nie.
Aan die einde van elke jaar word daar op Gatlek, Dawid Fourie se plaas, feesgevier. 'n Soort danksegging, kan jy se. Dawid beloon sy werkers vir hul harde werk, en hulle betoon hul dankbaarheid op 'n manier waaroor daar na die tyd nie veel uitgewei word nie. Dit was tydens die nag van die laaste groot vleisbraai dat dinge vir Dawid en Gatlek begin skeefloop het. Jan-Vlok, Dawid se seun, sit nou verbitterd sonder 'n erfplaas. Sy pa swyg oor Gatlek terwyl hy sy dae vul met grafstene maak in sy agterplaas. Totdat sy mal oom Outa oor die verlede begin praat en niemand hom meer kan ignoreer nie. Dan is daar Bettie Rondganger. 'n Alleenloper. 'n Vrou wat wil voorthol om van haar verlede te vergeet. Sy gee haar lyf vir Jan-Vlok, maar ook vir Klippies, sy jeugvriend wat aan die werkerskant van die plaas grootgeword het. Sy en Klippies ken immers die etiek van die vullishope waar hulle nou 'n bestaan moet maak. Maar wat het werklik daardie aand op Gatlek gebeur? Dinge van 'n hond is 'n roman oor vergeet, maar ook oor onthou. En die besef dat 'n mens jou nooit rerig van jou verlede kan losmaak nie.
Products specifications
ISBN13 9781485903314
Publisher Penguin Random House (Pty) Ltd
Contributor By (author) S.P. Benjamin
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 240
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 153 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}