Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Wolkversamelaars

Die Wolkversamelaars

Publisher : Kwela Books
SKU: 9780795709036
R 270,00
R 216,00
Die laaste wens van ’n liewe vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy word by ’n koddige rondloper, Mikey, se soektog na sy verdwene geliefde betrek, en by sy troebel gees. Herinneringe aan Talla se kinderdae in Warmbad, en aan haar eerste liefde, duik by haar op. Sal sy waag om antwoord op vrae uit haar verlede na te jaag?

Die laaste wens van ’n liewe vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy neem haar wolkboekie saam om haar stokperdjie, die soeke na seldsame wolke, voort te sit. Daar word sy by ’n koddige rondloper, Mikey, se soektog na sy verdwene geliefde betrek. Maar dit blyk gou dat Mikey se geestestoestand troebel is. Dan duik herinneringe aan Talla se kinderdae in Warmbad, en aan haar eerste liefde, Astian, by haar op. Sal sy waag om antwoorde op vrae uit haar verlede na te jaag?

Products specifications
ISBN13 9780795709036
Publisher Kwela Books
Contributor Nadia De Kock
Publication Date 2019-08-15
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 304
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}