Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit 'n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot die vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers.
Propvol feite, foto's van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls; ls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. 'n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet by die huis of in die wildtuin.
Verkoopspunte: Kleurryke, interessante boek vir ouderdom; treffende foto's en illustrasies van Afrika se diverse natuurlewe; propvol prettige feite en aktiwiteite; perfek vir 'n toer in die wildtuin.
Products specifications
ISBN13
|
9781775848073
|
Publisher
|
Penguin Random House South Africa
|
Contributor
|
By (author) Owen Hendry
|
Publication Date
|
2022-06-01
|
Language
|
Afrikaans
|
Format
|
Paperback / softback
|
Pages
|
0
|
Product Dimensions (H x W x L) in mm
|
280 X 215 X 210
|
Shipping Weight (grams)
|
500
|