Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die  Waarde van Stil Bure

Die Waarde van Stil Bure

Publisher : Kwela Books
SKU: 9780795710308
R 280,00
R 224,00
Wanneer Magdaleen 'n onwaarskynlike vriendskap met 'n eksentrieke wetenskaplike smee, bevind sy haar in die opwindende maar omstrede wereld van stamselnavorsing. Sy kan haar oorlede tweelingsuster nie terugbring nie, tog kan sy 'n verskil aan ander se lewens maak. Maar als kom teen 'n prys. En soms is die prys van een mens se lewe 'n ander se dood.
Magdaleen Verster probeer die stukke van haar lewe optel na die dood van haar tweelingsuster, Misha. Wanneer sy 'n onwaarskynlike vriendskap met 'n eksentrieke wetenskaplike smee, bevind sy haar in die opwindende maar omstrede wereld van stamselnavorsing. Sy kan haar suster nie terugbring nie, tog kan sy moontlik 'n verskil aan ander se lewens maak. Maar alles kom teen 'n prys. En soms is die prys van een mens se lewe 'n ander mens se dood.
Products specifications
ISBN13 9780795710308
Publisher Kwela Books
Contributor By (author) Zelda Bezuidenhout
Publication Date 2021-08-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 272
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}