Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Vyfde Slag

Die Vyfde Slag

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639606248
R 280,00
R 238,00
Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie? Karl Louw, prokureur, word deur Helen Brodie genader om haar in regsgeding te verteenwoordig.
Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie? Karl Louw, prokureur, word deur Helen Brodie genader om haar in regsgeding te verteenwoordig. Die regsaak veroorsaak dat Karl en sy vrou Wilma ook met ou wonde van die verlede gekonfronteer word: verraad, verkragting, die mag wat mans in n patriargale, chauvinistiese samelewing oor vrouens aanvaar.

Terwyl Karl en Helen veg om haar professionele reputasie te beskerm, worstel Wilma met haar eie donker skuldgevoel en probeer haar man se verlede ontrafel. Sy onskuldige en ietwat idilliese skoolromanse is die grondslag vir alles wat Karl glo van die liefde, verhoudings en intimiteit en die rede waarom Wilma nie haar geheim met hom kan deel nie. Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie?
Products specifications
ISBN13 9780639606248
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Johann Grobbelaar
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 384
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}