Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Vloek van Levitikus

Die Vloek van Levitikus

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624092858
R 320,00
R 256,00
Die wereld van die gemarginaliseerde is 'n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Deur dit alles bly die liefde van sy ma hom deurdra. Maar wanneer hy by 'n reeks sinistere moorde betrek word, word die grense van nie net hierdie liefde beproef nie, maar ook die van hom en die grootste liefde van sy lewe.
Die wereld van die gemarginaliseerde is 'n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy "andersheid" dompel hom in 'n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. En dan word hy by 'n reeks sinistere moorde betrek...
Products specifications
ISBN13 9780624092858
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Ben Viljoen
Publication Date 2022-03-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 256
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}