Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Verdwyning van Billy Katz

Die Verdwyning van Billy Katz

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798182089
R 290,00
R 232,00
Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier gemummifiseerde linkervoete in 'n Checkers-sak in 'n openbare tuin gevind word. Waar is die liggame waaraan die voete behoort?
Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier gemummifiseerde linkervoete in 'n Checkers-sak in 'n openbare tuin gevind word. Waar is die liggame waaraan die voete behoort? Lou Pepler, eks-polisieman, nou sekuriteitskonsultant, glo dit hou verband met 'n saak wat hy twintig jaar gelede ondersoek het - die verdwyning van Billy Katz, rykmanseun en rokjagter. Ella se soektog lei na 'n begrafnisonderneming in Turffontein en die Pottas-familie, met hul stom aanneemseun, Rakker. Maar hoe hou die voete verband met Billy Katz se verdwyning en die saak wat Lou sy loopbaan en amper sy lewe gekos het?
Products specifications
ISBN13 9780798182089
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Chris Karstens
Publication Date 2022-06-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}