Volgens die skoolhoof is 4B Die stoutste klas op Aarde. Sy se skool gaan nie oor leegle en lyf wegsteek, of pret he nie. Dit gaan oor Leer. Maar Alex en Manjit het Letterlik nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om Letterlik 'n pikkewyn vanaf die dieretuin skool toe te bring na hulle skooluitstappie nie. Hierdie goed gebeur net al het hulle 'n perfekte plan gehad om daarmee weg te kom!
Products specifications
ISBN13
|
9780798182997
|
Publisher
|
Human & Rousseau (Pty) Ltd
|
Contributor
|
By (author) Joanna Nadin
|
Publication Date
|
2022-04-22
|
Language
|
Afrikaans
|
Format
|
Paperback / softback
|
Pages
|
160
|
Product Dimensions (H x W x L) in mm
|
180 X 130 X 210
|
Shipping Weight (grams)
|
500
|