Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Stella-Moorde

Die Stella-Moorde

Publisher : LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
SKU: 9780639602004
R 295,00
R 250,75
Die moord op twee pragmeisies in hul skoolkoskuis vroeg op 'n wintersoggend in 2018 het die hegte boeregemeenskap van Stella in Noordwes onherroeplik getraumatiseer. Die ysingwekkende feite van die saak het trouens die hele Suid- Afrika geruk.
Die moord op twee pragmeisies in hul skoolkoskuis vroeg op 'n wintersoggend in 2018 het die hegte boeregemeenskap van Stella in Noordwes onherroeplik getraumatiseer. Die ysingwekkende feite van die saak het trouens die hele Suid- Afrika geruk. Xander Bylsma (19), 'n aantreklike boerseun van die omgewing, is aangekla van die wrede wurgmoorde op die sprankelende Sharnelle Hough en Marna Engelbrecht, 'n skrander donkerkop. Watter intriges het tot die moord gelei? En hoe leef die gesinne van drie belowende en geliefde jong mense met die gevolge van 'n grudaad in 'n gemeenskap van vervlegte lewens? Susan Cilliers, skrywer van die topverkoper Huis van Gruwels, skryf indringend oor die vrae wat na die hofsaak onbeantwoord bly, oor lewens vernietig in hul fleur en oor die moontlikheid van berusting en vergifnis.
Products specifications
ISBN13 9780639602004
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Contributor By (author) Susan Cilliers
Publication Date 2021-06-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 216
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}