Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Seerowers en die Grot Vol Goud : Boek 2

Die Seerowers en die Grot Vol Goud : Boek 2

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798182140
R 136,00
Ahooi daar, skarminkels! Hier is 'n avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans! Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture.
August, 2021
AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Hier is 'n avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans! Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Matilda, Basjan en die Van der Branders is terug met nog 'n waaghalsige seeroweravontuur. 'n Betowerde grot vol goud hou Basjan en sy mense gevange en Matilda moet hulle red. Maar sy moet eers verby die seehekse kom ...
Products specifications
ISBN13 9780798182140
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Jonny Duddle
Publication Date 2021-08-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 160
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}