Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Rietrotte en die Stropers 4

Die Rietrotte en die Stropers 4

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485312291
R 1 194,00
R 1 014,90
Uiteindelik kan Daniel en sy vriende vir 'n naweek na die plot gaan en ontspan - en sommer ook wegkom van Peet wat al weer op hulle spoor is. Maar Daniel se sussie, Chrissie, is siek met iets wat aansteeklik lyk en die dokter het gese hulle mag nie naby haar kom nie.
Uiteindelik kan Daniel en sy vriende vir 'n naweek na die plot gaan en ontspan - en sommer ook wegkom van Peet wat al weer op hulle spoor is. Maar Daniel se sussie, Chrissie, is siek met iets wat aansteeklik lyk en die dokter het gese hulle mag nie naby haar kom nie. Daniel vind die perfekte oplossing: Hulle kan langs die rivier kamp! Terwyl hulle met binnebande in die rivier afdryf, sien hulle iets wat verdag lyk by oom Giel Larson se plek. Dalk is dit niks, maar se nou die oom is werklik in die moeilikheid. Hulle rustige kampnaweek raak baie vinnig baie gevaarlik wanneer hulle gaan ondersoek instel ... Kamp is nie vir sissies nie!
Products specifications
ISBN13 9781485312291
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Nerine Ahlers
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 112
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}