Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Ontwaking Van Winter: Hartklop : Boek 1

Die Ontwaking Van Winter: Hartklop : Boek 1

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776354412
R 250,00
R 212,50
Die dood. Dis al waaraan Lumi kan dink en in 'n poging om seker te maak dat sy verder as haar sewentiende verjaarsdag leef, word sy deur haar peetouers in 'n kosskool vir tienerfae gesit. Hier vind sy haarself vasgevang in 'n web van onbeheerbare faemagte, nuwe vriende en 'n vyand wat net nie wil los nie.
Die dood. Dis al waaraan Lumi kan dink en in 'n poging om seker te maak dat sy verder as haar sewentiende verjaarsdag leef, word sy deur haar peetouers in 'n kosskool vir tienerfae gesit. Hier vind sy haarself vasgevang in 'n web van onbeheerbare faemagte, nuwe vriende en 'n vyand wat net nie wil los nie. En dan is daar Colden Breakspear. Die ligtekop, blou-oog Kruisfae wat haar gedagtes gevangene hou, maar iets pla. Waarom is hy amper belangriker as wat sy is vir twee van die sterkste faemonarge in Tír na hÓige?
Products specifications
ISBN13 9781776354412
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Sunel Combrinck
Publication Date 2022-08-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 212 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}