Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Onsigbare Pou

Die Onsigbare Pou

Publisher : Kwela Books
SKU: 9780795710551
R 260,00
R 208,00
In 'n plakboek van woorde word die verhaal van die Afrikaanse sanger bekend as Ober deur sy agent, Sybie, vertel: 'n verhaal van vriendskap, kreatiwiteit en sukses teen die agtergrond van politieke omwenteling. Ondanks die sukses groei verwyte en verwydering. En tog, toe Ober vir Sybie 'n laaste keer nodig het, laat vaar hy als om sy vriend te red.
Die Afrikaanse sanger bekend as Ober leef daadkragtig, raak ons kampvegter, ons ideale self, ons gewete. En dan raak hy vergete. Jare later belig sy agent, Sybie, hierdie gebeure in 'n plakboek van woorde: 'n verhaal van vriendskap, kreatiwiteit en sukses teen die agtergrond van politieke omwenteling van die '70's tot '90's. Ondanks die sukses groei verwyte en verwydering. En tog, toe Ober vir Sybie 'n laaste keer nodig het, laat vaar hy alles om te keer dat sy vriend iets verskrikliks aanvang.
Products specifications
ISBN13 9780795710551
Publisher Kwela Books
Contributor By (author) Zirk van den Berg
Publication Date 2022-04-25
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 224
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}