Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Onsienlike Wêreld van Engele : Bybelse Feite Oor Engele en die Stryd Wat Agter die Skerms Woed

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776351459
R 300,00
R 255,00
Engele bestaan werklik, al kan ons hulle gewoonlik nie sien nie. Maar wat doen engele, waar woon hulle en watter rol gaan hulle in die toekoms speel? Die onsienlike wereld van engele fokus nie net op die heilige engele nie, maar ook op Satan en sy gevalle engele wat na hul skepping teen die Skepper gekies het.
July, 2022
Engele bestaan werklik, al kan ons hulle gewoonlik nie sien nie. Maar wat doen engele, waar woon hulle en watter rol gaan hulle in die toekoms speel? Die onsienlike wereld van engele fokus nie net op die heilige engele nie, maar ook op Satan en sy gevalle engele wat na hul skepping teen die Skepper gekies het. Hierdie boek neem die leser op 'n opwindende reis deur die Bybel: die kosmiese oorlog wat sedert Satan se val in die onsienlike wereld van engele afspeel. Elke mens speel 'n rol in hierdie worstelstryd, veral in die laaste tye. Uitverkore engelwesens bly naby die troon van God in die derde hemel, maar soos wat die "dag van die Here" nader kom, is goeie en veral slegte engele toenemend by wereldgebeure betrokke. Wanneer die Here van die leerskare in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, sal die onsienlike dan sienlik word?
Products specifications
ISBN13 9781776351459
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Jaco Scholtz
Publication Date 2022-08-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}