Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Mooiste Sprokies van Grimm

Die Mooiste Sprokies van Grimm

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798182591
R 360,00
R 288,00
Marita van der Vyver stel in hierdie pragbundel ’n persoonlike keur saam van veertig van die Grimm-broers se mooiste sprokies, wat sy self uit Duits vertaal het. Hier is bekendes soos Rooikappie en Klein Duimpie asook minder bekende sprokies soos Die goue voël en Ysterhans.

Die internasionaal bekroonde kunstenaar Piet Grobler se onweerstaanbare illustrasies skenk nuwe dimensie aan ’n skatkis van magiese verhale wat oud en jonk sal betower. 'n Herdruk in sagteband.
Products specifications
ISBN13 9780798182591
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Marita van der Vyver
Publication Date 2021-06-11
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 288
Product Dimensions (H x W x L) in mm 270 X 218 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}