Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Meisie met 21 Vrae

Die Meisie met 21 Vrae

Publisher : Pan Macmillan South Africa
SKU: 9781776250660
R 140,00
Eendag was daar ’n meisie wat vreeslik graag vrae gevra het. “Waarom?” “Waar?” “Wanneer?” “Hoe?” “Wat?” “Wie?” Toe almal moeg word vir haar vrae, besluit sy om die antwoorde iewers anders te gaan soek – in boeke! En kort voor lank begin sy haar eie stories vertel …
Eendag was daar ’n meisie wat vreeslik graag vrae gevra het. “Waarom?” “Waar?” “Wanneer?” “Hoe?” “Wat?” “Wie?” Toe almal moeg word vir haar vrae, besluit sy om die antwoorde iewers anders te gaan soek – in boeke! En kort voor lank begin sy haar eie stories vertel … ’n Bemagtigende verhaal oor die krag van boeke en stories, en die verskil wat een meisie kan maak as sy bereid is om moeilike vrae te vra. Ook beskikbaar in Engels en Setswana.
Products specifications
ISBN13 9781776250660
Publisher Pan Macmillan South Africa
Contributor By (author) Boitumelo Mothupi
Publication Date 2021-07-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 32
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}