Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die kuikendiewe CAPS : Huistaal

Die kuikendiewe CAPS : Huistaal

Publisher : Heinemann Publishers (Pty) Ltd
SKU: 9780796249555
R 114,00
R 96,90
Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. Rene en Ruan Roux, die tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was 'n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het.
Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. Rene en Ruan Roux, die tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was 'n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het. Dit het die tweeling laat besluit dat hulle misdaad gaan beveg. En dit doen hulle ook - meestal met die hulp van hul eksentrieke oom Otto. Wat het gebeur in die supermark dat daar 'n verpleegster en ambulansman iemand op 'n draagbaar moet uitvat? Waarheen verdwyn al die kindertjies wat wegraak? En hoekom dra die verpleegster tekkies?
Products specifications
ISBN13 9780796249555
Publisher Heinemann Publishers (Pty) Ltd
Contributor By (author) G. Weideman
Publication Date 2013-01-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 180
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 180
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}