Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Klein Boek van Skitterende Speelgoed

Die Klein Boek van Skitterende Speelgoed

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776353989
R 50,00
R 42,50
Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? Sweet 'n mens as jy swem? Watse klere kan jou doodmaak?; Watter bordspeletjie het gevangenes tydens 'n oorlog help ontsnap? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier klein boeke leer!
Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? Sweet 'n mens as jy swem? Watse klere kan jou doodmaak?; Watter bordspeletjie het gevangenes tydens 'n oorlog help ontsnap? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier klein boeke leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Products specifications
ISBN13 9781776353989
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Fanie Viljoen
Publication Date 2022-06-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 212 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}