Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Jirre is my Wagter : Psalms en Inkele Annerlike Tekse Ytie Bywel Yt

Die Jirre is my Wagter : Psalms en Inkele Annerlike Tekse Ytie Bywel Yt

Publisher : Lux Verbi
SKU: 9780796322906
R 160,00
Die Psalms is een van die mees geliefde boeke in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in 'n outentieke stem tekste uit die Psalms en ander Bybelboeke in Boesmanlandse Afrikaans. Tekste wat oorgeskryf is sluit die Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in.
Die Psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde boeke in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in 'n outentieke stem tekste uit die Psalms en ander Bybelboeke in die taal van sy kinderjare, Boesmanlandse Afrikaans. Hy bevestig God se herderskap in ons lewe. Hierdie herskryfde tekste is hartgebeure wat op papier gesit word. Tekste wat oorgeskryf is sluit die Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in.
Products specifications
ISBN13 9780796322906
Publisher Lux Verbi
Contributor By (author) Elias P. Nel
Publication Date 2022-05-06
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 88
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}