Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Holderstebolder Hondepartytjie : Boek 1 : Kinkels en Keuses

Die Holderstebolder Hondepartytjie : Boek 1 : Kinkels en Keuses

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798182867
R 135,00
R 114,75
Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: 'n hond! En hy wil 'n hondepartytjie he, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees?
Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: 'n hond! En hy wil 'n hondepartytjie he, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde hou of almal in sy klas? En wat moet hy doen as sy partytjie skielik heeltemal skeef loop, of as die hond wat hy kry in iets eienaardigs verander? 'n Storie propvol kinkels en keuses!
Products specifications
ISBN13 9780798182867
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Hugo De Wet
Publication Date 2022-08-12
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 96
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}