Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Geheim van Mussolini se Kaart

Die Geheim van Mussolini se Kaart

Publisher : Penguin Random House South Africa
SKU: 9781776351916
R 290,00
Elena ontdek 'n ou kaart in die solder op hul plaas 'n kaart wat haar Italiaanse oupa as krygsgevangene na Suid-Afrika gebring het. Dis 'n vonds wat kan lei na 'n goudskat wat die diktator Mussolini in oorlogsbunkers weggesteek is. Wanneer sy die kaart vir haar vriend in Stellenbosch, historikus Ernst, wys, bars alle hel los.

In die chaos wat volg, word verdink dat sy Ernst vermoor het en moet sy vlug, nie net vir die polisie nie, maar ook die mense wat Ernst vermoor het. George 'n vriend van Ernst, word teen sy sin by Elena se vlugtog ingetrek. Maar wanneer sy eie familie se lewens in gevaar kom, moet hy moeilike besluite neem. Laat hy Elena aan haar eie lot oor, of help hy haar om die skat via die Vatikaan met al sy geheime en intriges in Italiƫ; te gaan soek?
Products specifications
ISBN13 9781776351916
Publisher Penguin Random House South Africa
Contributor By (author) Constant van der Merwe
Publication Date 2022-03-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 153 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}