Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die finale keerpunt : Lewe aan die ander kant

Publisher : Kima Global Publishers,South Africa
SKU: 9781920535278
R 150,00
R 120,00
'n Vars en deernisvolle benadering van 'n welbekende TV-clairvoyant oor hoe om die dood, die sterwensoomblik en die lewe Hierna te hanteer.
'n Vars en deernisvolle benadering van 'n welbekende TV-clairvoyant oor hoe om die dood, die sterwensoomblik en die lewe Hierna te hanteer. Hierdie boek hanteer die moeilike onderwerp van hoe om op 'n nie-dreigende manier oor te gaan en om die oorvloedige lewe wat moontlik is in die lewe Hierna, makliker te aanvaar. Deur middel van haar lang TV-reeks, sowel as haar privaat praktyk, het die skrywer baie ondervinding opgedoen oor 'n wye spektrum van dikwels traumatiese gebeure wat soms in mense se lewens voorkom. Sy het haar teks deurspek met stories van ware gebeure wat relevant is tot die probleme wat baie van ons so dikwels in die gesig staar, maar te bang is om iemand daaroor te vra of nie weet wie om te vra nie.
Products specifications
ISBN13 9781920535278
Publisher Kima Global Publishers,South Africa
Contributor By (author) Marietta Theunissen
Publication Date 2012-09-15
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 172
Product Dimensions (H x W x L) in mm 203 X 127 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}