Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Dans van die Watermeid

Die Dans van die Watermeid

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485310266
R 647,00
R 549,95
Die drama speel af in die Karoodorpie Willowmore. Die rol van die kerk, verkragting, verlies en familie is van die temas wat aangeraak word. Lekas kyk na ’n kind se weerloosheid en na die familie se verantwoordelikheid om na haar om te sien.

Die watermeid (waternimf of meermin) is die mitiese figuur wat tot die dorpie se redding moet kom en drie kinders in die stuk hoop sy sal hulle kom red. Dit raak egter gekompliseerd wanneer die skuldige persoon ’n belangrike figuur in die gemeenskap is – die dominee.

Die dans van die watermeid wen in 2018 die Fleur du Cap-prys vir beste inheemse teks. Die teks is ontwikkel onder mentorskap van Saartjie Botha.
Products specifications
ISBN13 9781485310266
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Amee Lekas
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 80
Product Dimensions (H x W x L) in mm 222 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}