Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Avonture Van Lionel Afrika

Die Avonture Van Lionel Afrika

Publisher : LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
SKU: 9780639602660
R 190,00
R 161,50
Lionel Afrika sou daardie oggend nooit kon raai dat hy en sy beste vriend, Mitch, teen die aand op ’n ruimtereis sou gaan nie. Nog minder het hy geweet dat hulle paaie baie ure later sou skei, en dat hy alleen op ’n vreemde plek in die middel van die kosmos sou agterbly.

Maar gelukkig is hy nie heeltemal alleen nie. Grol en Slom ontferm hulle oor hom en maak dit hulle missie om hom te beskerm. Hulle sal nie rus voor hy sy vriende weer gevind het nie. En so begin die grootste avontuur van Lionel se lewe!
Products specifications
ISBN13 9780639602660
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Contributor By (author) Theresa Van Baalen
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 128
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}