Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Antwoord-Reeks Graad 12 lewenswetenskappe deel 1 3in1 KABV studiegids

Publisher : The Answer
SKU: 9781920568849
R 179,00
R 152,15
Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 11 Lewenswetenskappe is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 11 Lewenswetenskappe.
Hierdie boek is DEEL 1 van 'n STEL van 2 Lewenswetenskappe-gidse wat tesame die Graad 12 KABV-kurrikulum wat in 2014 geimplementeer is, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisvelde wat in VRAESTEL I van die eksterne Nasionale finale eksamen geeksamineer word: Lewensprosesse in Plante en Diere en Omgewingstudies. Dit sluit ook volledige notas oor Graad 11 Omgewingstudies as 'n komponent van die Graad 12 Vraestel 1 in. Beide DEEL 1 end DEEL 2 Graad 12 studiegidse bied: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en 'Snelvure' per module en Gedetailleerde memo's. Hierdie 3 in 1 studiegidse bied NUWE materiaal wat deeglik nagevors, relevant, toeganklik en genotvol is. Die inhoud is omvattend, tog leerdervriendelik. Die gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word, verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester word. Die 'Snelvuurvrae' aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar sistematies te werk, word graad 12 leerders met verskillende leervermoens en leerstyle geinspireer om uitstekende resultate te behaal.
Products specifications
ISBN13 9781920568849
Publisher The Answer
Contributor By (author) Liesl Sterrenberg, By (author) Helena Fouche, By (author) Grace Elliot
Publication Date 2016-11-16
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}