Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die amptelike K53 slaag jou leerling- en bestuurderslisensies maklik

Publisher : Struik Publishers (Pty) Ltd
SKU: 9781432304065
R 70,00
R 59,50
Die topverkoper hou aan om ’n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied. Die teks is hersien en opgedateer om veranderinge in die pad- en verkeerswetgewing, asook die praktiese vereistes vir die amptelike K53 defensiewe bestuur-sisteem in ag te neem.
Die topverkoper hou aan om ’n behoorlike grondslag, van alles wat nodig is om voor te berei vir die leerling- en bestuurderslisensietoets, aan beginners te bied. Die teks is hersien en opgedateer om veranderinge in die pad- en verkeerswetgewing, asook die praktiese vereistes vir die amptelike K53 defensiewe bestuur-sisteem in ag te neem. Daar is ook ’n nuwe nuttige los invoegsel wat inligting en vereistes oor gerekenariseerde toetsing bevat. Die boek is goed aangebied en verbruikersvriendelik en kombineer al die elemente wat benodig word om die geskrewe, werf- en padtoetse vir motor?etse, motor’s en swaar motorvoertuie te slaag. Dit is ook die enigste handleiding wat elke padreel illustreer. Die teks, illustrasies en selftoetse is ontwerp om die leerproses oor te dra en dit makliker te maak om die leerling- of bestuurderslisensietoets die eerste keer te slaag. Die boek word nou in ’n plastieksakkie verpak, wat die boek skoon sal hou en langer laat hou.
Products specifications
ISBN13 9781432304065
Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
Contributor By (author) Clive Gibson, By (author) Gavin Hoole, By (author) Bata Passchier
Publication Date 2014-04-14
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 144
Product Dimensions (H x W x L) in mm 280 X 215 X 210
Shipping Weight (grams) 440
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}